,

Als is nie (net) swart en wit nie

R220.00

’n Bekroonde joernalis, Malvory Adams, skrik wakker in ’n hospitaalbed en wonder hoe hy daar beland het. Dit tref hom soos ’n tienpondhamer tussen die oë: Sy selfmoordpoging het misluk! ’n Bleddie “Samaritaan” het hom uit die kloue van die dood weggeruk.

Malvory se hartverskeurende lewensreis sleep jou enduit saam en laat jou by tye na jou asem snak

Als is nie net swart en wit nie skets ’n prentjie van swaarkry, stryd, sukses, selfvernietiging, ’n dans met die dood en die lewe.

’n QR-kode word ook by Als is nie net swart en wit nie ingesluit van sy nuutste liedjie, “Hemel-Dal” asook ’n Engelse weergawe genaamd “Heaven’s Vale”.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Als is nie (net) swart en wit nie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top