SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Perskantoor

Volgens die bekende spreekwoord is geen nuus veronderstel om goeie nuus te wees. Ons verskil van hierdie siening ...

As daar géén nuus van ons kant af is nie kan niemand ons mos leer ken nie en dan is die hele droom van 'n uitgebreide netwerk vir Afrikaanse vryskutskrywers net 'n wens. Ons het dus besluit om op hierdie blad elke persvrystelling en belangrike nuusbrokkie te publiseer. Hier kan jy alles omtrent ons uitvind wat dalk nie elders op die webblad verskyn nie.


2023

 

  

 

 

2024

 

2023

 

2022

 

2021

 

2020

 

2019

 

2018

 

2017

 

2016

 

2015

 

2014

 

2013

 

2012

 

2011

 

2010

 

2009

  

 2024 

 

Februarie: Twee van die drie wenners in LitNet  en die Langenhoven Gedenkfonds se 2023 wetenskapfiksie-kompetisie  is oud-studente van SA Vryskutskrywer:

 

Februarie: SA Vryskutskrywer en SA Skrywers se aanlynslypskole skop af met heelwat aspirant-skrywers wat hul skryfvernuf wil opskerp of ontwikkel.

 


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse